Jake LaMotta | |
Jake LaMotta in 1952
| |
Statistiek | |
---|---|
Geboortenaam | Giacobbe LaMotta |
Bynaam(e) | The Bronx Bull The Raging Bull |
Gewigklas | Middelgewig, ligte swaargewig |
Lengte | 1,73 m[1] |
Armlengte | 1,70 m[1] |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Geboorte | The Bronx, New York | 10 Julie 1922
Sterfte | 19 September 2017 (op 95) Aventura, Florida |
Houding | Ortodoks |
Boksrekord | |
Totale gevegte | 106 |
Oorwinnings | 83 |
Oorwinnings met uitklophou | 30 |
Verloor | 19 |
Gelykop | 4 |
Geen wedstryd | 0 |
Giacobbe "Jake" LaMotta (10 Julie 1922 – 19 September 2017) was 'n Amerikaanse professionele bokser, voormalige wêreldmiddelgewigkampioen en later 'n komediant. Sy bynaam was The Raging Bull, daar was ool later 'n film gemaak genaamd Raging Bull met Robert de Niro in die hoofrol. Hy was bekend vir sy vyf gevegte teen Sugar Ray Robinson.